Winterpaleis

Winterpaleis
palace
Onderdeel vanHermitageWysig
Datum van stigting of ontstaan1754, 1762Wysig
Gebruikamptelike woningWysig
StigterElisabeth van RuslandWysig
LandRuslandWysig
Geleë in administratiewe eenheidDvortsovy Municipal OkrugWysig
Geografiese ligging59°56′25″N 30°18′50″EWysig
OpdraggewerPieter I van RuslandWysig
ArgitekFrancesco RastrelliWysig
BoustylElizabethan BaroqueWysig
BewonerHermitageWysig
Erfenisbenamingfederal cultural heritage site in RussiaWysig
Amptelike webwerfhttp://www.hermitagemuseum.org/wps/portal/hermitageWysig
Map
Die Winterpaleis gesien vanaf die Newarivier

Die Winterpaleis (Russies: Зимний дворец) lê in Sint Petersburg aan die Newarivier, tussen die Paleisoewer en die Paleisplein. Dit is in die 18de eeu gebou as woonplek vir die tsaars van Rusland, maar maak tans deel uit van die Hermitage, wat een van die wêreld se grootste kunsversamelings huisves.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search